Skip to main content

Independently Published

Leesgenot 1

No reviews yet
Product Code: 9798397709453
ISBN13: 9798397709453
Condition: New
$14.92

Leesgenot 1

$14.92
 
3 Verhale in 1

Perfekte Trofee

Speursersant Wilburt Winterbach sit met 'n reeksmoordenaar ophande. Daar is reeds vier lyke, waarvan die borste en ooglede verwyder is. Die enigste leidrade sov?r; is vier lipstiffiedoppies... en die notas wat die moordenaar elke keer stuur.

Die Perfekte trofee is vol spanning en angs ... 'n riller wat jou tweekeer na lipstiffie sal laat kyk.

Isekai

Michael Naude is die meester van manipulasie en wanneer hy nie sy dwalende oog kan beheer nie, is sy vrou Belinda, die skuldige en dit maak van hom 'n engel. Selfs 'n trouring mag hom nie daarvan weerhou om ander vrouens te laat goed voel nie.

Eers wanneer Michael na 'n gru-ongeluk moes veg om sy lewe, besef hy dat hy nie in beheer is van sy eie lewe nie.

Sondes van die Vaders

Klara loer vir oulaas in die spie?l. Sy word vanaand aan die room van Frankryk voorgestel as die toekomstige bruid van die skatryk Victor Rodryk. Hierdie is 'n heel nuwe lewe wat op haar wag. Klara se verlede is begrawe in 'n land duisende kilometer van hier. Van nou af sal sy moet onthou, Clarissa neem finaal Klara se plek in haar lewe in.

Haar besluit om n? die toer haar kleintyd-voetspore te gaan soek, lewer 'n paar onaangename verrassings op.

Die klein opgehewe geboortevlek in die vorm van 'n vlinder bepaal egter haar toekoms. Gaan sy met die skatryk Rodryk-erfgenaam kan trou, of het haar verlede haar ingehaal?


Author: Ina Cantoni
Publisher: Independently Published
Publication Date: Jun 09, 2023
Number of Pages: 200 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: NA
ISBN-13: 9798397709453
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day