Skip to main content

Createspace Independent Publishing Platform

As Harte Kon Praat: Lewe is n lied. Lirieke moet net sin maak.

No reviews yet
Product Code: 9781974201082
ISBN13: 9781974201082
Condition: New
$9.76

As Harte Kon Praat: Lewe is n lied. Lirieke moet net sin maak.

$9.76
 
Die hart is moeilik om te verstaan as jy nie luister nie. Deur die tye het alles in n deurmekaar spul deurgedring na my toe en elke maal was ek gelukkig genoeg om pen en papier naby my te he om die woorde neer te kon sit en met julle nou te kan deel. Die is inspirasie van almal wat my ken en die boek is gepubliseer deur die liefde van my vrou Selma. Dankie vir als wat jy vir my beteken. My hart sing vandat ons een geword het.


Author: Francois F. Havenga
Publisher: Createspace Independent Publishing Platform
Publication Date: Aug 02, 2017
Number of Pages: 38 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: 1974201082
ISBN-13: 9781974201082
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day