Skip to main content

Malherbe Uitgewers

Die Hart Van Ma en Vrou: Gewortel in Geloof

No reviews yet
Product Code: 9781991455031
ISBN13: 9781991455031
Condition: New
$16.22

Die Hart Van Ma en Vrou: Gewortel in Geloof

$16.22
 
Christelike gedigte wat gaan oor elke dag se uitdagings wat ons as vrou en ma ervaar.

Woorde wat kom uit 'n doodgewone vrou en ma se hart deur leiding, vasgevang op papier met die hoop om elke vrou te laat besef sy is werd. Elke gedig beeld die daaglikse emosies uit wat so baie deur ons gedagtes maal wat dan gepaard gaan met wat die Woord van God s? oor ons gedagtes, emosies en mens wees.

Ons wedloop kan nie voltooi word as ons nie die hand van God vashou elke dag nie.

Die behoefte om altyd in te pas, aanvaar te word en raak gesien te word, is iets wat ons vreugde kan steel sonder dat ons dit besef. Dit steel met tyd ons identiteit en laat ons byna in vrees leef dat ons dink ons is nie goed genoeg nie. Dit veroorsaak dat ons in kompromie met onsself is, waarvoor ons staan en wat ons glo.

Deur Die Hart Van Ma en Vrou hoop ek om elke vrou daar buite inspirasie te gee. Ek bid dat jy God se liefde sal ervaar en raaksien in alles om jou en met elke situasie wat jou pad mag kruis. 'n Boek vir elke vrou, ma, ouma, suster, vriendin, dogter....
JY vrou, is 'n stuk goud
JY vrou, is mooi al word jy oud
JY vrou, hou op met jouself wroeg
Want JY vrou, is genoeg!


Author: Marilize Swanepoel
Publisher: Malherbe Uitgewers
Publication Date: Aug 10, 2024
Number of Pages: 202 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: 1991455038
ISBN-13: 9781991455031
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day