Skip to main content

Independently Published

Die hart van 'n vrou

No reviews yet
Product Code: 9798325659607
ISBN13: 9798325659607
Condition: New
$13.63

Die hart van 'n vrou

$13.63
 
Die hart van 'n vrou ... die hartklop van 'n huis. Sy is die gom wat ʼn gesin
aanmekaar hou en sy plaas haarself altyd tweede, staan sterk sonder om
haar kwesbaarheid te ontbloot. Maar, sy sal veg tot die dood toe wanneer
daar onreg aan iemand of iets vir wie sy lief is, gedoen word. In tye van nood
sal sy intree, optree en jou stormloop sonder om twee keer, of aan die
nagevolge, te dink. Nie net gister se vrouens nie, maar tot vandag toe nog
staan sy uit. 'n Hart van goud met 'n ysterhand.
Haar kinders weet dat niks te groot is vir haar om te hanteer nie en haar man
besef dat sy sy hande sterk hou wanneer syne afgekap of swak is. Haar
dogter kyk op na die sterk vrou wat sy is en maak te alle tye staat op haar
liefde en ondersteuning.
ʼn Vrou is ʼn onbeskryflike wese met ʼn onbeskryflike invloed op haar geliefdes
se lewens ... en wanneer daar 'n ou wyse vader by die huis op haar wag, is
hulle so goed soos 'n weermag van honderd met die wysheid van Salomo.
Raad wat jy al gehoor het en van geweet het, maar wat jy vandag weer moet
hoor. Luister tog, voor dit dalk te laat is. En moenie vergeet nie, baie
belangrik, 'n vrou wil liefgeh? word ...


Author: Mari Ströh
Publisher: Independently Published
Publication Date: May 14, 2024
Number of Pages: 132 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: NA
ISBN-13: 9798325659607
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day