Skip to main content

Malherbe Uitgewers

Hoe Paaie Draai

No reviews yet
Product Code: 9781991455604
ISBN13: 9781991455604
Condition: New
$16.64

Hoe Paaie Draai

$16.64
 
Dirk van Zyl, is 'n digter wat verhalende gedigte na ons bring. Die stories wat ons so elke dag in ons lewe ondervind, wat jy in ritme kan lees ... die waarheid ontbloot deur 'n digter se o? en pen. Die waarheid wat seermaak.

Hier deel ons sy 'n stukkie van sy gedig Die Nuwe Herder en dit is 'n situasie wat daagliks ondervind word.
Die pad l? soos 'n dooie slang teen die berg,
kronkelend tussen plante en rotse na die kruin.
Dit vertoon, en dan is dit weg,
tot waar dit in die niet verdwyn.

Aalwyne pryk hoog om hul kroon te vertoon
en blomme lok die nektardrinkers byeen.
Stadig drywende wolke loer skelm oor die kim,
ver onder is die vo?ls met vryheid gese?n.

Daar's geen dronk volstruis, of 'n besope troupand,
geen mossie slinger by die drinkplek rond.
Geen dronkgestry onder die kwartels,
of flougedrinkte fisante op die grond.

Geen tortelduif en spreeu wat baklei oor drank,
of halfdronk pou wat op toonbanke dans.
Geen voosgesuipte bokmakierie,
wat wals met 'n besope gans.


Author: Dirk Van Zyl
Publisher: Malherbe Uitgewers
Publication Date: Dec 18, 2024
Number of Pages: 194 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: 1991455607
ISBN-13: 9781991455604
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day