Skip to main content

Independently Published

Ver Paaie

No reviews yet
Product Code: 9798324252250
ISBN13: 9798324252250
Condition: New
$14.92

Ver Paaie

$14.92
 
Die dag toe Johan en sy maats by die rivier gaan piekniek hou het, kon hy nooit raai wat alles daar sou gebeur nie. Na daardie dag was die lewe nooit weer dieselfde vir hom nie.

Maande lank was hy in die hospitaal en het hy sy beste vriend verloor. Die lewe het vir hom 'n groot nagmerrie geword! Hy moes leer om aan te pas by die lewe in 'n rolstoel - iets wat hom woedend gemaak het. Hy is bitter omdat hy so afhanklik van ander mense is. Hy glo dat sy lewe nou in 'n doodloopstraat beland het en dat daar niks goeds daarvan kan kom nie.

Toe sterf sy oupa en laat hy 'n horlosie agter. Vir een of ander rede begin Johan dink dat hierdie horlosie glad nie so doodgewoon is nie, maar sy ouers neem hom nie ernstig nie - hulle spot selfs met hom daaroor!

Sal Johan ooit weer kan loop? Sal sy boesemvriend nie t?g die verlede agterlaat en weer vir hom kom kuier nie? En sal sy vriendin, vir wie hy so lief is, hom ooit raaksien? Dit is vrae wat hom pla, sal die horlosie dalk antwoorde bring.


Author: Martha Poller
Publisher: Independently Published
Publication Date: Apr 28, 2024
Number of Pages: 156 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: NA
ISBN-13: 9798324252250
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day