Skip to main content

Sefa Verlag

My allermooiste droom - Mi sueño más bonito (Afrikaans - Spaans) : Tweetalige kinderboek, met aanlyn oudio en video

No reviews yet
Product Code: 9783739945910
ISBN13: 9783739945910
Condition: New
$15.26

My allermooiste droom - Mi sueño más bonito (Afrikaans - Spaans) : Tweetalige kinderboek, met aanlyn oudio en video

$15.26
 
Liefdevol geïllustreerde slaaptydverhaal in twee tale (Afrikaans en Spaans), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Spaans. Lulu kan nie aan die slaap raak nie. Al die ander is reeds in droomland - die haai, die olifant, die klein muis, die draak, die kangaroe en die leeuwelpie. Ook die beer se oë wil-wil toeval ... "Ag Beer, neem my tog saam in jou droom?" En so gaan Lulu op reis deur haar speelgoed se drome - tot sy uiteindelik haar eie allermooiste droom bereik. ? Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee. ? Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur. Libro infantil bilingüe (africaans - español), con audiolibro y vídeo online Lulu no puede dormir. Todos sus peluches ya están durmiendo - el tiburón, el elefante, el ratoncito, el dragón, el canguro, y el pequeño leoncito. Al oso también se le cierran casi los ojos ... Hola osito, ¿me llevas contigo a tu sueño? Así empieza para Lulu un viaje que la llevará a través de los sueños de sus peluches - y acabará en su sueño más bonito. ? ¡Escucha la historia leída por hablantes nativos! En el libro encontrará un enlace que le dará acceso gratuito a audiolibros y vídeos en ambos idiomas. ? ¡Con dibujos para colorear! Las ilustraciones de la historia se pueden descargar para colorear a través de un enlace en el libro.


Author: Ulrich Renz
Publisher: Sefa Verlag
Publication Date: Feb 08, 2024
Number of Pages: NA pages
Language: Afrikaans
Binding: Paperback
ISBN-10: 3739945915
ISBN-13: 9783739945910
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day