Skip to main content

Sefa Verlag

My allermooiste droom - O Meu Sonho Mais Bonito (Afrikaans - Portugees): Tweetalige kinderboek, met aanlyn oudio en video

No reviews yet
Product Code: 9783739947129
ISBN13: 9783739947129
Condition: New
$16.36

My allermooiste droom - O Meu Sonho Mais Bonito (Afrikaans - Portugees): Tweetalige kinderboek, met aanlyn oudio en video

$16.36
 
Liefdevol ge?llustreerde slaaptydverhaal in twee tale (Afrikaans en Portugees), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Portugees.
Lulu kan nie aan die slaap raak nie. Al die ander is reeds in droomland - die haai, die olifant, die klein muis, die draak, die kangaroe en die leeuwelpie. Ook die beer se o? wil-wil toeval ...
"Ag Beer, neem my tog saam in jou droom?"
En so gaan Lulu op reis deur haar speelgoed se drome - tot sy uiteindelik haar eie allermooiste droom bereik.
♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.
► Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur.
Livro infantil bilingue (afrikaans - portugu?s), com ?udio e v?deo on-line
Lulu n?o consegue adormecer. Todos os seus peluches j? est?o a sonhar - o tubar?o, o elefante, a ratinha, o drag?o, o canguru e o le?ozinho. At? os olhos do urso est?o quase a fechar ...
Ei ursinho, levas-me contigo para o teu sonho?
Assim come?a a viagem de Lulu atrav?s dos sonhos dos seus peluches - at? chegar ao seu sonho mais bonito.
♫ Ouve a hist?ria lida por falantes nativos! No livro encontrar?s a liga??o que te d? acesso gratuito a ?udio e v?deo online, em ambas as l?nguas.
► Imprime desenhos para colorir! No livro encontrar?s a liga??o que te d? acesso gratuito ?s ilustra??es da hist?ria para colorir.


Author: Cornelia Haas
Publisher: Sefa Verlag
Publication Date: Nov 25, 2024
Number of Pages: 34 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: 3739947128
ISBN-13: 9783739947129
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day