Skip to main content

Sefa Verlag

Die wilde swane - Les cygnes sauvages (Afrikaans - Frans) : Tweetalige kinderboek gebaseer op 'n sprokie van Hans Christian Andersen, met aanlyn oudio en video

No reviews yet
Product Code: 9783739985695
ISBN13: 9783739985695
Condition: New
$15.26

Die wilde swane - Les cygnes sauvages (Afrikaans - Frans) : Tweetalige kinderboek gebaseer op 'n sprokie van Hans Christian Andersen, met aanlyn oudio en video

$15.26
 
'n Pragtig geïllustreerde verwerking van Andersen se klassieke sprokie. Tweetalige uitgawe (Afrikaans en Frans), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Frans. "Die wilde swane" van Hans Christian Andersen is met reg een van die gewildste sprokies ter wêreld. Die storie se tydlose vorm raak onderwerpe aan waaruit menslike dramas bestaan: vrees, dapperheid, liefde, verraad, skeiding en hereniging. Hierdie uitgawe is 'n pragtig geïllustreerde prenteboek wat Andersen se sprokie op 'n sensitiewe en kindervriendelike manier oorvertel. ? Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee. ? Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur. Livre bilingue pour enfants (afrikaans - français), avec livre audio et vidéo en ligne « Les cygnes sauvages », de Hans Christian Andersen, n'est pas pour rien un des contes de fées les plus populaires du monde entier. Dans un style intemporel, il aborde les thématiques du drame humain: peur, courage, amour, trahison, séparation et retrouvailles. Cette édition est un album merveilleusement illustré qui présente le conte d'Andersen sous une forme sensible et adaptée aux enfants. ? Écoutez l'histoire racontée par des lecteurs dans leur langue maternelle ! Dans le livre, vous trouverez un lien qui vous donnera gratuitement accès à des livres audio et à des vidéos dans les deux langues. ? Avec modèles de coloriage à imprimer ! Via un lien dans le livre, les illustrations de l'histoire peuvent être téléchargées pour être imprimées et coloriées.


Author: Ulrich Renz
Publisher: Sefa Verlag
Publication Date: Feb 08, 2024
Number of Pages: NA pages
Language: Afrikaans
Binding: Paperback
ISBN-10: 3739985690
ISBN-13: 9783739985695
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day