Skip to main content

Sefa Verlag

Die wilde swane - I cigni selvatici (Afrikaans - Italiaans) : Tweetalige kinderboek gebaseer op 'n sprokie van Hans Christian Andersen, met aanlyn oudio en video

No reviews yet
Product Code: 9783739985718
ISBN13: 9783739985718
Condition: New
$15.26

Die wilde swane - I cigni selvatici (Afrikaans - Italiaans) : Tweetalige kinderboek gebaseer op 'n sprokie van Hans Christian Andersen, met aanlyn oudio en video

$15.26
 
'n Pragtig geïllustreerde verwerking van Andersen se klassieke sprokie. Tweetalige uitgawe (Afrikaans en Italiaans), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Italiaans. "Die wilde swane" van Hans Christian Andersen is met reg een van die gewildste sprokies ter wêreld. Die storie se tydlose vorm raak onderwerpe aan waaruit menslike dramas bestaan: vrees, dapperheid, liefde, verraad, skeiding en hereniging. Hierdie uitgawe is 'n pragtig geïllustreerde prenteboek wat Andersen se sprokie op 'n sensitiewe en kindervriendelike manier oorvertel. ? Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee. ? Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur. Libro per bambini bilingue (afrikaans - italiano), con audiolibro e video online "I cigni selvatici" di Hans Christian Andersen è, per ottime ragioni, una delle fiabe più popolari al mondo. In una forma senza tempo, tratta i temi del dramma umano: paura, coraggio, amore, tradimento, separazione e ricongiungimento. La presente edizione è un libro illustrato per bambini che racconta la fiaba di Andersen in una forma sensibile e adatto ai bambini. ? Ascolta la storia letta da madrelingua! Nel libro troverete un link che vi darà accesso gratuito ad audiolibri e video in entrambe le lingue. ? Con disegni da colorare! Un link per il download nel libro permette di accedere gratuitamente alle immagini della storia da stampare e colorare.


Author: Ulrich Renz
Publisher: Sefa Verlag
Publication Date: Feb 08, 2024
Number of Pages: NA pages
Language: Afrikaans
Binding: Paperback
ISBN-10: 3739985712
ISBN-13: 9783739985718
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day