Skip to main content

Independently Published

'n Leeu in 'n Krawat en die Windpompgat: Sarel Meerkat se Avonture Boek 1

No reviews yet
Product Code: 9798300578213
ISBN13: 9798300578213
Condition: New
$17.31

'n Leeu in 'n Krawat en die Windpompgat: Sarel Meerkat se Avonture Boek 1

$17.31
 

Wanneer 'n meerkat op soek is na die perfekte veilige tuiste
bevind hy homself onverwags in 'n tameletjie.

Volg Sarel Meerkat se eerste avontuur tot diep in die hartjie van die Karoo. 'n Sprokie vir kinders wat lief is vir ons unieke Suid Afrikaanse natuur. Hierdie is ook die perfekte geskenk vir 'n kind wat v?r is van sy/haar land en mense.
Die boek is geskik vir luisteraars van alle ouderdomme en vir lesers vanaf 7 jaar en ouer.




Author: Christina Van Deventer
Publisher: Independently Published
Publication Date: Nov 20, 2024
Number of Pages: 40 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: NA
ISBN-13: 9798300578213
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day