Independently Published
'n Tas vol Toeknoopgoed: Sarel Meerkat se Avonture Boek 3
Product Code:
9798300636012
ISBN13:
9798300636012
Condition:
New
$17.31
'n Tas vol Toeknoopgoed: Sarel Meerkat se Avonture Boek 3
$17.31
Wanneer Ouma Gesie onverwags moet weggaan
bly Sarel alleen op die plaas agter. Volg Sarel Meerkat se derde avontuur diep in die hartjie van die Karoo. 'n Sprokie vir kinders wat lief is vir ons unieke Suid Afrikaanse natuur. Hierdie is ook die perfekte geskenk vir 'n kind wat v?r is van sy/haar land en mense. Die boek is geskik vir luisteraars van alle ouderdomme en vir lesers vanaf 7 jaar en ouer.

| Author: Christina Van Deventer |
| Publisher: Independently Published |
| Publication Date: Nov 20, 2024 |
| Number of Pages: 44 pages |
| Binding: Paperback or Softback |
| ISBN-10: NA |
| ISBN-13: 9798300636012 |