Independently Published
Skadus wat Glimlag
Product Code:
9798323065547
ISBN13:
9798323065547
Condition:
New
$14.06
Skadus wat Glimlag
$14.06
Hierdie aangrypende storie neem jou op 'n reis deur die donker en lig van die menslike siel. Families wat opgebreek is en kinders wat in 'n stelsel verdwyn. Skadu's wat 'n verlede probeer vind. 'n Nar wat telkens die donker in verdwyn en joernaliste wat sy/haar identiteit probeer openbaar. Die raaisel opgesluit tussen die woorde sal jou verstom hoe die lewe se wiel bly draai en sal die skadu's wel glimlag? Dit is 'n storie wat die hart aanraak en jou met genot sal laat wanneer jy die laaste woord lees en die boek toemaak.
| Author: Ina Cantoni |
| Publisher: Independently Published |
| Publication Date: Apr 16, 2024 |
| Number of Pages: 194 pages |
| Binding: Paperback or Softback |
| ISBN-10: NA |
| ISBN-13: 9798323065547 |