Independently Published
Groenvallei se Skadu's
Product Code:
9798404262049
ISBN13:
9798404262049
Condition:
New
$11.47
Groenvallei se Skadu's
$11.47
Die Digbundel is 'n "Moet Kry" vir jou boekrak. Hierdie bundel handel oor Janine se liefde vir die groen Vallei in die Noord-Kaap. Die Oranjerivier vloei hier deur die dorpies met die pragtige wingerde en hier word haar lief en leed beleef waar sy woon. "Die liefde vir die groen Vallei is in ons gewone mensies se are. Euwels word daagliks ervaar maar dis hier waar hulle nog omgee vir mekaar, tussen die wingerde, die duine en by Aukoerebis waar die groot geraas afspeel en mense lok om te kom kuier by die groen Vallei, met sy skadu's en lewe wat voortbruis hier."
| Author: Janine Makua |
| Publisher: Independently Published |
| Publication Date: Jan 18, 2022 |
| Number of Pages: 86 pages |
| Binding: Paperback or Softback |
| ISBN-10: NA |
| ISBN-13: 9798404262049 |