Skip to main content

Independently Published

Mis oor die See II: Die Ontknoping

No reviews yet
Product Code: 9798326804471
ISBN13: 9798326804471
Condition: New
$16.64

Mis oor die See II: Die Ontknoping

$16.64
 
Dis vyf jaar later en Fanie word heeltemal gesond en boer steeds op La Bri. Teuns en Celia is getroud en woon op La Bri. Annet se boetiek floreer. Fanie Malherbe is inderdaad 'n gelukkige man. Dis vir niemand 'n geheim dat Ferdie sy oupa se oogappel is nie en Fanie is ingenome dat Ferdie landbou studeer op Stellenbosch.

Nadat Marius graad gevang het, besluit hy om op Teuns se plasie net langs La Bri te kom boer. Ou Trappies kom natuurlik saam en die twee se love-hate verhouding staan sterk.

Marius en Annet het trouplanne, maar Annet voel haar boetiek het nog te veel aandag nodig.
Celia het die huishouding op La Bri oorgeneem en haar huis in die stad verkoop.

Die agtergrond is geskets vir 'n idilliese bestaan. Of dalk is dit juis andersom. En wat is broer Pierre se planne?


Author: Francois Stemmet
Publisher: Independently Published
Publication Date: 45442
Number of Pages: 260 pages
Binding: Fiction
ISBN-10:
ISBN-13: 9798326804471
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day