Independently Published
Prinses Imke en die 100 Goeie Dade
Product Code:
9798333706676
ISBN13:
9798333706676
Condition:
New
$19.67
Prinses Imke en die 100 Goeie Dade
$19.67
Prinses Imke is nog altyd bederf en sy het sommer 'n onaangename persoon geword. Dinge het so erg geraak dat Tante Aurelia moes intree. Onder 'n betowering van haar tante, moet die prinses die kasteel verlaat om 'n honderd goeie dade te verrig. Eers daarna kan sy terugkeer na haar ouers en die lewe waaraan sy so gewoond geraak het. Vele avonture, gevare en ondervindinge wag vir die prinses, terwyl sy geleidelik die beste weergawe van haarself word.
| Author: Thinus Neethling |
| Publisher: Independently Published |
| Publication Date: Jul 21, 2024 |
| Number of Pages: 78 pages |
| Binding: Paperback or Softback |
| ISBN-10: NA |
| ISBN-13: 9798333706676 |