Skip to main content

Independently Published

Dodedanser en ander Essays

No reviews yet
Product Code: 9798358053151
ISBN13: 9798358053151
Condition: New
$11.39

Dodedanser en ander Essays

$11.39
 
Frans Calitz, se bundel getiteld Dodedanser en ander Essays nooi die leser om deur middel van sy versameling stories en essays, by hom aan te sluit.

Frans is gebore in Vredendal en het op Vanrhynsdorp skoolgegaan en matrikuleer aan die Ho?rskool Zwaanswyk.

Sy essays is briljant geskryf en in die bundel kom sy liefde vir sy geboorte-w?reld sterk na vore. Lambertsbaai en die Sederberge word dikwels in sy skrywes gebruik. Beide het 'n groot rol in sy kinderjare gespeel. Hy onthou die emosies wat die plekke ontlok het.

Hier beleef jy van sy ervarings uit sy lewe of uit die lewe van sy vriende of familie, soos byvoorbeeld die beskrywing van dood: Die ontydige klop. Buite staan die doodshoof. Gebitte sonder lippe en ʼn kruis agter ʼn skedel met gate waar die o? was. Dodedanser met ʼn boodskap sonder stem. Die dood!!

Hierdie uitstekende bundel essays beloof om lank na jy dit klaar gelees het, nog by jou te bly.


Author: Frans Calitz
Publisher: Independently Published
Publication Date: Oct 14, 2022
Number of Pages: 78 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: NA
ISBN-13: 9798358053151
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day