Skip to main content

Independently Published

Hoop vir Kersfees

No reviews yet
Product Code: 9798399904986
ISBN13: 9798399904986
Condition: New
$10.61

Hoop vir Kersfees

$10.61
 
Die dood van sy vrou en kind het Jurg ʼn nors, bitter man gemaak. Net sy kolliehond Sampie, ken die sagte kant van die jong boer. Hulle is onafskeidbaar.

Daar word baie hard op die plaas gewerk om kop bo water te hou, Jurg het nie ryk ge?rf nie. Sy rekening by die ko?perasie is reeds in die rooi.

Dan daag die skone, vrolike, Fleur onverwags op. Sy is oortuig daarvan dat sy plaas toe genooi is. Boonop het haar motortjie, Noddy, dit net-net gemaak tot op die plaas.

Fleur kruip sommer gou onder almal se vel in. Die lewe op die plaas is alles wat sy begeer. Sy steek ook nie lyf weg nie, sy probeer help net waar sy kan. Dit is net vreemd dat Jurg, of Grootseun soos wat sy hom noem, beweer hy weet niks van haar koms nie.

Kersfees kruip nader, maar die re?n is skaars, en die geld nog skaarser.

Sal daar dalk ʼn wonderwerk kom vir die plaas en sy mense? Kersfees is mos immers die tyd wanneer goeie dinge gebeur.


Author: Noleen Fitchet
Publisher: Independently Published
Publication Date: Jun 26, 2023
Number of Pages: 78 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: NA
ISBN-13: 9798399904986
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day