Skip to main content

Independently Published

Blomme vir Hermien

No reviews yet
Product Code: 9798863401751
ISBN13: 9798863401751
Condition: New
$15.78

Blomme vir Hermien

$15.78
 
Hermien slaan op vlug van haar stiefpa wat haar vir jare lank al mishandel en beland op ʼn wynplaas in die Kaapse Wynland waar sy aangestel word om die gastehuis te bestuur. Tot haar ergernis vind sy uit dat die eienaar, Thinus, ʼn baie eng uitkyk op die lewe het en boonop baie streng is. Stelselmatig raak sy sy persoonlikheid gewoond. Kort voor lank is dit juis sy streng re?ls wat haar beskut laat voel, en die vrees dat haar stiefpa haar gaan opspoor, verdryf.

George (Thinus se gewese vriend) verskyn op die toneel en skenk vanuit die staanspoor besonder baie aandag aan haar - ten spyte daarvan dat hy die plaas belet is. George gooi haar toe onder sy sjarme, maar dit is Thinus wat haar hart telkens op galop laat gaan en vlinders in haar maag laat kielie.

Thinus is in ʼn stryd van sy eie gewikkel. Onopgeloste sake van die verlede het skeiding tussen hom en sy familie en vriende gebring. Almal het hom verstoot en hy voel geheel en al verlo?n deur di? mense wat veronderstel was om hom tydens die krisis te ondersteun en by te staan. Daardie geweldige teleurstelling verhoed dat hy weer sy hart vir liefde kan oopmaak, selfs al begin hy gevoelens vir Hermien ontwikkel.

Gaan hy aanhou toelaat dat die verlede sy toekoms dikteer? Gaan hy maar net terugstaan dat George haar onder sy neus wegraap - net soos destyds die geval was met Sylvia? Sy verlede is immers niks om op te roem nie, buitendien glo niemand in sy onskuld nie. Sy familie, vriende en die gemeenskap het hom reeds veroordeel en gebrandmerk, hoe kan hy enigsins verwag dat Hermien hom sal glo ... of hoop dat sy hom lief kan h??


Author: Agatha Van Der Merwe
Publisher: Independently Published
Publication Date: Oct 04, 2023
Number of Pages: 240 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: NA
ISBN-13: 9798863401751
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day