Skip to main content

Independently Published

Die Vrou wat ek Liefhet

No reviews yet
Product Code: 9798408355044
ISBN13: 9798408355044
Condition: New
$17.51

Die Vrou wat ek Liefhet

$17.51
 
Vir klein Zane begin die lewe nie so rooskleurig nie, maar dit verander vinnig wanneer hy deur die kinderlose Kallis-egpaar aangeneem word as baba. Net na hy twee word, raak hy ʼn sussie ryker. Hy is dadelik verlief op sy babasussie.
Ongelukkig verander hulle geborge liefdevolle ouerhuis binne die volgende maande in ʼn oorlogsveld. Nita Kallis word deur haar eens liefdevolle man, Zander, verruil vir sy sekretaresse. Dit los Nita met ʼn peuter en baba van ses maande, en onvoldoende finansies om hulle ordentlik te versorg.

Nita verval in dwelms, en as dit nie vir die getroue Sofia was, die vrou wat hierdie twee kindertjies in die Kallis-huishouding versorg het, het dinge dalk nog meer skeefgeloop vir hierdie twee kinders. Sy vind hulle in ʼn woonstel in ʼn agterstraat. Honger, alleen en met geen teken van hul moeder. Sy red hul lewens deur die Mitera Sentrum vir die versorging van kinders te kontak, en te sorg dat hulle daarheen geneem word.

Dit is hier waar hulle onderskeidelik deur die Baros- en Monoupolis-egpare aangeneem word. Albei word groot in ʼn omgewing waar hul net liefde en ondersteuning kry. Maar die lewe se kurfballe vir hierdie twee kinders is n?g nie verby nie.


Author: Marsofine Krynauw
Publisher: Independently Published
Publication Date: Jan 26, 2022
Number of Pages: 208 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: NA
ISBN-13: 9798408355044
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day