Skip to main content

Independently Published

Skye - Vrou van Tweede Kanse

No reviews yet
Product Code: 9798507070411
ISBN13: 9798507070411
Condition: New
$18.37

Skye - Vrou van Tweede Kanse

$18.37
 
Skye Devanport word gebore as ʼn rykmansdogter, met ʼn beeldskone moeder, wat voorheen ʼn super model was. Sy word op die spog wynlandgoed, Devanport's Rust, die familie landgoed van die vooraanstaande Devanport's, gebore.Sy word dus nie net gebore met die voordeel van welgestelde ouers nie, maar ook die voordeel van ʼn naam wat deur jare se familietradisie voortgesit en opgebou is. Geen tekort aan weelde, geen tekort aan liefde, geen tekort aan enigiets nie.Sy word dus met die spreekwoordelike goue lepel in haar mond gebore. Daar kan nie veel in haar lewe verkeerd gaan nie, mag die eerste gedagte wees wat by jou opkom. Tog kan die vrye keuse wat die Vader mense gegee het, dinge vreeslik laat skeef loop.Soms kan die besluite wat ander mense in jou familie neem, sonder dat jy kies, jou lewe heel omv?rgooi ... jou lewe heel laat ontspoor.Vir die beeldskone Skye Devanport het die lewe meer as die gewone onaangename verrassings ingehou.Hierdie perfekte familie, word deur owerspel, drankmisbruik en die uiterste verraad stormgeloop. Hoe gaan hierdie dogtertjie, wat in sulke ideale omstandighede gebore is, se lewe verander word deur die grootmense in haar lewe se besluite? Hoe gaan sy dit hanteer? Gaan sy bo uitkom? Watter tipe grootmens gaan sy word en hoe gaan sy haar kinders grootmaak? Gaan sy geluk vind?


Author: Marsofine Krynauw
Publisher: Independently Published
Publication Date: May 19, 2021
Number of Pages: 346 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: NA
ISBN-13: 9798507070411
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day