Skip to main content

Independently Published

Kortverhaal Allegaartjie

No reviews yet
Product Code: 9798663766234
ISBN13: 9798663766234
Condition: New
$12.19

Kortverhaal Allegaartjie

$12.19
 

Dinge wat ek gehoor en gesien en belewe het op my swerftog deur die lewe.

Dit is 'n poging om die ruik, proe, voel en hoor van die lewe met andere te deel, die sintuiglike kringloop te voltooi en iewers vaslegging in 'n geheue te bewerkstellig.

Die Afrikaanse taal het groot trefkrag mits die woorde reg ingespan word deur die gebruiker daarvan - die ou re?l van "skryf soos jy praat" word steeds aangehang en hopenlik sal hierdie Namibiese stories iets van die Afrikaanssprekende in hierdie deel van die w?reld weergee.




Author: Ap Blaauw
Publisher: Independently Published
Publication Date: Jul 05, 2020
Number of Pages: 74 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: NA
ISBN-13: 9798663766234
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day