Skip to main content

Independently Published

Iemand Red My Lewe Vanaand - 'N Justice Sekuriteit Kortverhaal

No reviews yet
Product Code: 9798332138041
ISBN13: 9798332138041
Condition: New
$10.57

Iemand Red My Lewe Vanaand - 'N Justice Sekuriteit Kortverhaal

$10.57
 
'n Dreigende brand noop 'n sekuriteitswag om te kies om ?f homself ?f 'n vyfjarige kind te red.
Hulle staan bekend as die "troepe" - die beamptes in uniform van Justice Sekuriteit. Hulle het nie die gemaklike, hoogs gepubliseerde poste wat die ander personeellede, in gewone kleredrag het nie - hulle is die mense wat in die agtergrond daagliks gesien kan word by banke, kantoorgeboue, en kleinhandelbesighede, waar hulle 'n veilige omgewing vir kli?nte en werkers skep.
Gus Brazzle is een van daardie troepe. Hy is aangestel by 'n winkel wat handel in tweedehandse boeke, musiek en flieks. Gus is omtrent aangeheg aan die personeel van die winkel, en dink aan hulle as sy familie. Hy het selfs die bynaam "Teddiebeer" gekry, van die vyfjarige dogter van een van die winkel se personeel.
Maar, wanneer 'n ontevrede kli?nt, wat voel hy is te na gekom, besluit om wraak te neem, word dinge dodelik. Gus het 'n keuse om te maak ... maar sal hy dit betyds kan maak?


Author: Gwendoline Louw
Publisher: Independently Published
Publication Date: Jul 03, 2024
Number of Pages: 36 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: NA
ISBN-13: 9798332138041
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day