Skip to main content

Independently Published

En dan was daar die lewe

No reviews yet
Product Code: 9798666351628
ISBN13: 9798666351628
Condition: New
$12.19

En dan was daar die lewe

$12.19
 

'n Vrou s? op TV dat sy haar indrukke van die lewe te boek gestel het en skielik wil almal die boek koop om te deel in haar belewing en weergawe van die lewe.

Nonsies, s? my kop vir my. Dit is nie uniek nie. Enigeen met 'n skerp waarneming van die wonderlike lewe wat ons gegun word, kan dit doen. Dit is nou om te kan neerskryf wat ervaar is of word en om dit so akkuraat te doen dat die deler dit kan meemaak, meeleef, meevoel en geniet.

Te veel mooi gaan verlore omdat te veel mense vasval in die beklemtoning van die minder mooie, die traumatiese of die verskriklike wat angs meegebring het. Dit is egter deel van die realiteit en dit sou dom wees om hierdie minder mooie in ons lewens te ignoreer.

Die kuns l? dalk daarin om die minder mooie te omskep in 'n gewig wat tuishoort op die ander weegkant van die skaal teenoor die mooie. Dan leef ons in balans en verstaan ons beide weegpunte beter.

Hierdie bundel eenvoudige sketse het dalk juis dit ten doel - om balans in die belewing van dinge in ons lewe te reflekteer...




Author: Ap Blaauw
Publisher: Independently Published
Publication Date: Jul 15, 2020
Number of Pages: 72 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: NA
ISBN-13: 9798666351628
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day