Skip to main content

Independently Published

Weerwraak van die Lewe

No reviews yet
Product Code: 9798851000300
ISBN13: 9798851000300
Condition: New
$14.92

Weerwraak van die Lewe

$14.92
 
Kurt Wessels se vrou en dogtertjie van vier, Vera, weier om hom te sien, nadat sy die lewe geskenk het aan 'n seun met Down Sindroom.

Hy neem die baba na sy plaas Wesselsrust, waar hy hom met behulp van sy werknemers se vroue, die seun probeer grootmaak, maar die kind sterf. Sy kind se operasies, 'n reuse veldbrand en ander kostes veroorsaak dat hy sy plaas verloor.

Die nuwe eienares vra hom om aan te bly en sy het 'n tweeling;
'n dogter en 'n seun ook met...


Author: Sybie Kleynhans
Publisher: Independently Published
Publication Date: Jul 04, 2023
Number of Pages: 178 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: NA
ISBN-13: 9798851000300
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day