Independently Published
Tydens my jaar as tuis-sorg het ek na tientalle mense moes kyk. Sommige jonk, sommige oud, meeste totaal en al verlate. Elkeen het 'n storie gehad wat hulle tog so graag wou vertel, en meeste van die stories was aangrypend hartseer en mooi. Hierdie boek...