Skip to main content

Independently Published

Die Avonture van Cathrine Kleynhans

No reviews yet
Product Code: 9798683819552
ISBN13: 9798683819552
Condition: New
$9.11

Die Avonture van Cathrine Kleynhans

$9.11
 
ʼn Dag in maatskaplike werker se lewe. ʼn Mens gaan in so beroep om kinders te help. Om kinders se lewe maklik te maak. Maar wat as jou hande afgekap word. Wat doen jy as ouers nie enige kommer het oor hul drie jarige prinses nie? Cathrine Kleynhans smag al jare om ʼn kind van haar eie te h?. Hartseer omstandighede maak dit vir haar moontlik om ʼn pragtige dogtertjie aan te neem. Maar die biologiese ouers pers haar af. Wat staan sy te doen? Gee sy in na hul onmoontlike versoeke of gee sy die dogter vir wie sy so lief geraak het op?


Author: Monica Groenewald
Publisher: Independently Published
Publication Date: Sep 08, 2020
Number of Pages: 26 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: NA
ISBN-13: 9798683819552
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day