Skip to main content

Independently Published

Die avonture van Towenaar Wimpie en die Haarbolle

No reviews yet
Product Code: 9798867195199
ISBN13: 9798867195199
Condition: New
$12.77

Die avonture van Towenaar Wimpie en die Haarbolle

$12.77
 
Towenaar Wimpie, Niva die wesel en Spinnie die veldmuis is op n terugtog na Koning Eldor se kasteel om te rapporteer oor die Verskriklike Tien. Hierdie wesens het almal n negatiewe impak gehad op die koninkryk en op hul eie manier is hul besig om die lewe en vreugde uit die koninkryk te suig. Koning Eldor soek slegs die beste vir sy onderdane en maak staat op vertroueling soos Towenaar Wimpie en sy diere-vriende om die koninkryk n beter plek vir almal te maak.

Te voet stap hierdie trio die Prellen koninkryk plat en beleef hulle avonture en noue ontkominge. In die proses word hul vriendskap hegter by die dag. Hulle gaan dit immers nodig h? om hul verslag te lewer aan Koning Eldor, maar meer belangrik, om dan daadwerklike aksie te neem soos hy beveel.


Author: Thinus Neethling
Publisher: Independently Published
Publication Date: Nov 10, 2023
Number of Pages: 38 pages
Binding: Paperback or Softback
ISBN-10: NA
ISBN-13: 9798867195199
 

Customer Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Faster Shipping

Delivery in 3-8 days

Easy Returns

14 days returns

Discount upto 30%

Monthly discount on books

Outstanding Customer Service

Support 24 hours a day